Taai Meraai: AfriForum se teenboeliespan leer meisies oor God se volle wapenrusting
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 24 Junie saam met die dieetkundige, Natasha Smit, by die Solidariteit Helpende Hand Pretoria-Oos-streek se…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 24 Junie saam met die dieetkundige, Natasha Smit, by die Solidariteit Helpende Hand Pretoria-Oos-streek se…
AfriForum se strukture in Germiston, Edenvale, Alberton en Kempton Park het saam met die gemeenskap gewerk om inwoners van Klopperpark…
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het die naweek van 15 Junie hulle noodwaterpunt vir die gemeenskap by die Hoërskool Erasmus oopgemaak. Inwoners…
AfriForum se Paarl-tak het op 15 Junie in samewerking met Rukata Combat Systems nog ’n suksesvolle selfverdigingswerksessie gehou waartydens 23…
Die span van die burgerregteorganisasie AfriForum se Teenboelieveldtog en die veldtog se gelukbringer, Matteus, het op 14 Junie besoek aan…
AfriForum doen ’n beroep op Rand Water – die grootste waterverskaffer in Afrika – om nie die watertoevoer na die…
AfriForum se Mosselbaai-tak het op 12 Junie ’n buurtwag in Danabaai gestig. Die nuwe buurtwaglede sal opgelei word om binne…
AfriForum se Worcester-tak het in Junie in samewerking met die gemeenskap en Worcester United Church na die behoeftiges en haweloses…
Die AfriForum-tak in Kathu het op 12 Junie begin om sy eerste noodwaterpunt op dié dorp tot stand te bring….
Die Sasolburg-buurtwag het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) Maandag 10 Junie gehelp om 820 liter onwettige drank te vernietig. Die alkoholinhoud…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing