AfriForum eis inligting by Thabazimbi-munisipaliteit ná klagtes van korrupsie en wanbestuur
AfriForum het vandag ’n interne appèl aan die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit gestuur nadat dié munisipaliteit versuim het om te reageer…
AfriForum het vandag ’n interne appèl aan die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit gestuur nadat dié munisipaliteit versuim het om te reageer…
Die persombudsman het vandag beslis dat Sunday World in Augustus 2024 valse bewerings oor AfriForum gepubliseer het en die publikasie…
Die AfriForum911-reaksie-eenheid in Bloemfontein het in samewerking met Bloemsec-sekuriteit twee verdagtes in hegtenis geneem vir die diefstal van treinspoor-dwarslêers. Die…
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in Oktober ’n nuwe inligtingsbord aan die Blancheville-buurtwag geskenk, wat by die ingang van…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het in Oktober tot die gemeenskap se veiligheid bygedra deur in verskeie voorvalle van hulp te…
Die buurtspan van AfriForum se Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-tak (oftewel die Teks-tak) het in Oktober nuwe asem in Secunda ingeblaas. Die span het…
Die AfriForum-tak in Upington het ’n reuse-lekkasie aan ’n waterpyp op die hoek van Bultstraat en dr Nelson Mandelarylaan herstel,…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het vanjaar altesaam 315 bederfpakkies uitgedeel aan die Laerskool Saamtrek se leerders wat aan die Super…
AfriForum se Alberton-tak het die afgelope naweek ’n daadwerklike verskil in die Brackenhurst-omgewing gemaak deur slaggate te vul en padtekens…
Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, het vandag tydens ’n mediakonferensie gepoog om die indruk te skep dat die eerste 100…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing