Blitsflits: Nóg ’n suksesvolle week agter die rug!
AfriForum het die afgelope week talle suksesse behaal. Daar is landwyd uiteenlopende herstelwerk in dorpe aangepak, bome is as deel…
AfriForum het die afgelope week talle suksesse behaal. Daar is landwyd uiteenlopende herstelwerk in dorpe aangepak, bome is as deel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum waarsku dat Gauteng se dreigende waterkrisis aan die ernstige omvang van munisipale verval toegeskryf kan word en…
Die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat nou al vir die derde agtereenvolgende week op die planke is…
Al het Erfenisdag in die volksmond omvorm tot Braaidag, is erfenis soveel meer as net ’n tjoppie en ’n braaibroodjie…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en hul gelukbringer, Matteus, het Maandag (16 September) meer as 1 200 leerders van Laerskool Republiek in Meyerton…
Diewe en vandale wat substasies in Centurion beskadig, sal voortaan moet ligloop nadat die plaaslike AfriForum-tak pas ’n nuwe sekuriteitskamera…
AfriForum het gister amptelike kennisgewing ontvang van die Nasionale Engergiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se besluit om hul nou tot die…
AfriForum se Helderbergkom-tak het die afgelope maand twee belangrike inisiatiewe in die Helderbergkom ondersteun met broodnodige skenkings. Dié steun is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op die president en die minister van Gesondheid om groter erns te maak met…
AfriForum se Stop BELA-petisie (www.stopbela.co.za) teen die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 het binne die afgelope…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing