Nuwe bestuur blaas nuwe lewe in AfriForum se Uitenhage-tak
Die herorganisasie van AfriForum se Uitenhage-tak en die verkiesing van die nuwe bestuurspan is pas afgehandel en dié span is…
Die herorganisasie van AfriForum se Uitenhage-tak en die verkiesing van die nuwe bestuurspan is pas afgehandel en dié span is…
’n Verdagte wat met ’n moord én transitorooftogte verbind word, het in Maart sy rieme styfgeloop in die Moot. Die…
AfriForum het vandag ’n mondelinge voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die sogenaamde BELA-wetsontwerp) in Kaapstad gelewer op die…
Boelies, ’n swak selfbeeld en trolle op sosiale media is maar enkele van die uitdagings waarmee veral tienermeisies daagliks moet…
Afrikaners en Hongare het as twee skynbaar uiteenlopende kultuurgemeenskappe, aan verskillende uiteindes van die aarde, dalk meer in gemeen as…
Dat agt uit die land se nege provinsies die huidige weergawe van die omstrede Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend…
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se aansoek om verlof tot appèl rakende ’n hofuitspraak téén die kommissie oor uitlatings wat die…
Die nominasies vir die Naledi-teatertoekennings vir 2023 is pas bekendgemaak en Die Kaplyn-musiekblyspel, ’n AfriForum-produksie uit die pen van Jannes…
Sherwood, ’n gemeenskap wat maar alte goed weet dat droë, warm weer en bos- en veldbrande in die Baai dikwels…
Buurtwagbestuurders van die Eden-veiligheidsnetwerk, oftewel steunkring, wat in Januarie vanjaar op die been gebring is, het die afgelope naweek gespesialiseerde…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing