KYK: NOOD ONDER BEHOEFTIGE MEISIES NOOP #HELPHETTA-PROJEK OM UIT TE BREI
|

KYK: NOOD ONDER BEHOEFTIGE MEISIES NOOP #HELPHETTA-PROJEK OM UIT TE BREI

Deur Alet Rademeyer Solidariteit Helpende Hand het die afgelope sewe jaar sowat 3 000 behoeftige skoolmeisies deur middel van die #HelpHetta-projek gehelp. Dié projek voorsien sanitêre ware en higiëniese produkte aan meisies. Sedert die COVID-19-pandemie Suid-Afrika tot stilstand geruk het, het die nood onder meisies toegeneem met ’n bykomende 1 432 meisies wat aansoek om hulp gedoen…

KYK: BEDROGKLAG TEEN BLOEMHOF-SILO’S GEOPEN OM BOERE TE HELP WAT ERGE PRYSVERLIESE LY
|

KYK: BEDROGKLAG TEEN BLOEMHOF-SILO’S GEOPEN OM BOERE TE HELP WAT ERGE PRYSVERLIESE LY

Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se boere voer ’n opdraande stryd. Daagliks moet hulle veg om hulself en hul gesinne te beveilig, terwyl die ANC-regering ook ’n swaard oor hul kop hou met sy beleid oor onteiening sonder vergoeding. Insetkoste is hemelhoog en boere kry weens prysmanipulasie ook nie die pryse wat hul toekom vir hul…

VAN KLEIN BEGIN TOT BURGERREGTEWAGHOND IN 15 JAAR
|

VAN KLEIN BEGIN TOT BURGERREGTEWAGHOND IN 15 JAAR

Deur Alet Rademeyer Vyftien jaar gelede het die AfriForum-droom klein begin met ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport oor die stigting van ’n “nuwe forum” gepubliseer is. Dié organisasie het met sy stigting geen lede gehad nie en slegs oor drie personeellede en beperkte hulpbronne beskik. In die afgelope dekade en ’n half het…

WETSONTWERP OP ONTEIENING DRYF RASSEAGENDA EN WIL STAAT MEER MAG GEE
|

WETSONTWERP OP ONTEIENING DRYF RASSEAGENDA EN WIL STAAT MEER MAG GEE

Deur Alet Rademeyer Die Wetsontwerp op Onteiening het nie ten doel om ongeregtighede van die verlede reg te stel nie, maar is eerder daarop gemik om ’n rasseagenda te dryf en die staat meer mag te gee. Só het Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, vandag in sy mondelingse voorlegging aan die…

STRAFREGSTELSEL GROOT STRUIKELBLOK IN STRYD TEEN GESLAGSGEBASEERDE MISDAAD
|

STRAFREGSTELSEL GROOT STRUIKELBLOK IN STRYD TEEN GESLAGSGEBASEERDE MISDAAD

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As daar nie daadwerklik ingegryp word om slagoffers van geslagsgebaseerde misdaad se vertroue in die strafregstelsel te herstel nie, gaan al hoe meer slagoffers ontmoedig word om sake aan te meld, terwyl al hoe meer oortreders skotvry daarvan af gaan kom. Die land word jaarliks aangemoedig om deel te neem aan 16…

SOLIDARITEIT HELPENDE HAND BEGIN TUISVERSORGINGKURSUS OM SIEKES EN BEJAARDES IN NOOD TE HELP
|

SOLIDARITEIT HELPENDE HAND BEGIN TUISVERSORGINGKURSUS OM SIEKES EN BEJAARDES IN NOOD TE HELP

Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit Helpende Hand het vandeesmaand begin om ’n nuwe kursus vir tuisversorging van bejaardes aan te bied. Dit volg ná die organisasie die afgelope tyd oorval is met versoeke van mense wat behoefte aan tuisversorging het. Die kursus is die eerste van sy soort en daar is reeds 19 studente wat vir…

AFRIFORUM SE PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID KRY GROENLIG VIR BOTSWANA-SAAK
|

AFRIFORUM SE PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID KRY GROENLIG VIR BOTSWANA-SAAK

Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat die regering van Botswana sy span amptelik gevra het om hulle met voorverhoorverrigtinge in die vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi by te staan. Sy staan tereg op aanklagte van onverklaarbare besit van eiendom en die aflê van ’n vals verklaring…

MUNISIPALITEIT GEDWING OM WATER VOLHOUBAAR AAN DORPE TE VOORSIEN
|

MUNISIPALITEIT GEDWING OM WATER VOLHOUBAAR AAN DORPE TE VOORSIEN

Deur Alet Rademeyer Die Modimolle-Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit is vandag ingevolge ’n dringende hofaansoek gelas om water volhoubaar aan Naboomspruit, Roedtan en Thusang te lewer. AfriForum, mnre. Philip van Staden, voorsitter van die AfriForum-tak in Naboomspruit, en Malesela Johannes Chaba, ’n inwoner, het ’n dringende aansoek teen die Modimolle-Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit, dr. Meluse Mhlanga, waarnemende munisipale…

AFRIFORUM SPORT BIED EERSTE PRETLOOP AAN
|

AFRIFORUM SPORT BIED EERSTE PRETLOOP AAN

Deur Marthinus Koekemoer AfriForum Sport bied op Saterdag 27 Maart sy eerste pretloop by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria aan. Die AfriForum Sport vir Hoop-pretloop word gereël met die oog daarop om mense, ondanks COVID-19, geleentheid te gee om weer lekker sosiaal te verkeer. Ronald Peters, AfriForum se bestuurder vir Sport sê die gedagte is…

EERSTE VOLTYDSE STUDENTE OP NUUT-INGERIGTE AKADEMIA-KAMPUS VERWELKOM
|

EERSTE VOLTYDSE STUDENTE OP NUUT-INGERIGTE AKADEMIA-KAMPUS VERWELKOM

Deur Zydelia Venter en Elzet Bester Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die Centurion-kampus af, en is hierdie pionierstudente op ʼn unieke wyse verwelkom met ʼn kampusdeurry wat op Saterdag 6 Maart plaasgevind het. Akademia wou graag studente en hulle ouers in persoon ontmoet, maar weens COVID-19-regulasies moes die instelling aanpasbaar wees en op…

End of content

End of content