FORUM SEKURITEIT LEER BASIESE BRANDBESTRYDING
Forum Sekuriteit het die afgelope twee dae hul eerste basiese brandbestrydingskursus in Kloofsig, Centurion, aangebied. Personeel van AfriForum se hoofkantoor, lede van die Benoni-buurtwag en personeel van die Buffelsfontein Restaurant het die kursus bygewoon. Kursusgangers het onder meer geleer om verskillende soorte brande te identifiseer en die toepaslike brandbestrydingsprosedure toe te pas. “Die kursus het…