SLAGGATUITDAGING ’N GROOT SUKSES
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se takke is in Mei uitgedaag om soveel as moontlik slaggate in hul dorp te vul met prysgeld van R30 000 wat op die spel was. Die takke het behoorlik gewoeker met bykans 230 ton teer wat vir die vul van slaggate aangewend is. Anders gestel is meer as R550 000…