NWU-visekanselier se antwoorde “onbevredigend”
AfriForum Jeug is “teleurgesteld” oor die “onbevredigende antwoorde” wat prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), gegee het in reaksie op ’n brief wat hulle aan hom gerig het oor die hantering van ontgroeningsvoorvalle op verskillende kampusse van die instelling. AfriForum Jeug het op 2 Junie ’n brief aan Kgwadi en die universiteitsraad gestuur…