Hofbevel: Sedibeng Water moet watertoevoer na talle dorpe in Vrystaat en Noord-Wes herstel
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein ’n hofbevel bekom wat Sedibeng Water vra om dadelik…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein ’n hofbevel bekom wat Sedibeng Water vra om dadelik…
Die AfriForum-tak in Centurion is hard aan die werk om veranderinge in Centurion aan te bring. Die tak het gedurende…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 18 en 19 Oktober 2021 drie suksesse behaal in dié dorp. ’n Vermiste 16-jarige…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Geregtigheid het vandeesweek geseëvier toe regter Hennie de Vos twee ouers skuldig bevind het op klagtes van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag reageer op die voormalige minister van gesondheid Zweli Mkhize se pogings om die verdoemende bevindinge…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gister in ’n skrywe aan adv. Andrew Chauke, die Direkteur van Openbare Vervolgings in Gauteng, versoek…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het die afgelope drie maande 20 voedselpakkies ter waarde van R250 elk aan Laerskool Eligwa se…
Die AfriForum-takke in Lydenburg en Nelspruit het op 15 Oktober skoonmaakaksies in hul onderskeie dorpe aangepak. Die Nelspruit-tak het weer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en die sanger Ruan Josh het op 13 Oktober 2021 by die Laerskool Roodekrans in…
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op Sondag 17 Oktober gehelp om water te versprei tydens onderbrekings in dienslewering as gevolg…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing