AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppeluitslae bekend
AfriForum het van vanjaar verskeie dorpe in die Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink-…
AfriForum het van vanjaar verskeie dorpe in die Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink-…
AfriForum het van vanjaar verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus)…
AfriForum se Weskus-tak het op 25 November sowat 40 kusvaalbosse (Brachylaena discolor) by die Langebaan Animal Care geplant. AfriForum plant…
In ’n brief aan president Cyril Ramaphosa het die burgerregteorganisasie vandag gesê dat verpligte inentings ’n onregverdige skending van persoonlike…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op Vrydag 19 November sowat 300 kg vars groente aan die SAVF tehuis vir bejaardes…
AfriForum Jeug het onlangs ’n uitdaging van Quentin Meyer aanvaar om hom te help om ’n erfenis projek aan te…
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 24 November met groot opgewondenheid hul eie hommeltuig ontvang. Hoewel die buurtwag tot dusvêr…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid verwelkom sekere verwikkelinge in, maar bly bekommerd oor die hantering van sake van geweld teen kinders in…
Die portefeuljekomitee van Polisie het vandag besluit om verder besprekings te staak oor die voorgestelde wysigings aan die Wet op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof ná die organisasie die hof in September met ’n dringende aansoek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing