AfriForum help om vermiste persoon op te spoor
AfriForum het op 3 Februarie in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum in Bethal gehelp om ’n vermiste persoon op te spoor….
AfriForum het op 3 Februarie in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum in Bethal gehelp om ’n vermiste persoon op te spoor….
Die burgerregteorganisasie AfriForum se haatspraaksaak teen die leier van die EFF, Julius Malema, Mbuyiseni Ndlozi en die Economic Freedom Fighters…
AfriForum Jeug behaal oorwinning vir groep NSFAS-studente AfriForum Jeug het vandag ’n oorwinning oor die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand…
AfriForum en Solidariteit gaan vandag onderskeidelik hofstukke in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beteken waarin die organisasies die hof versoek…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 27 Januarie ’n hommeltuig wat die tak aangekoop het, aan die opgeleide hommeltuigvlieёniers oorhandig…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 26 Januarie saam met die Ruk Naboom Reg-projekspan en lede van die gemeenskap die…
Die AfriForum-tak in Springs het 2022 behoorlik by die horings gepak en reeds talle aksies suksesvol afgehandel. Die plaaslike AfriForum-buurtwag…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende Januarie 2022 verskeie aksies aangepak om die veiligheid in Bloemfontein te verbeter asook die…
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het die afgelope maand gewoeker in die dorp om ’n verskil te maak. Die tak het…
Die AfriForum-tak in Bethal het op Dinsdag 25 Januarie sowat 24 sakkies teer gebruik om ’n reuseslaggat in Malherbestraat te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing