AfriForum eis antwoorde van Ugu Distriksmunisipaliteit
Die AfriForum-tak in Margate het die Ugu Distriksmunisipaliteit op terme geplaas om dringend antwoorde te verskaf rakende hoe die munisipaliteit…
Die AfriForum-tak in Margate het die Ugu Distriksmunisipaliteit op terme geplaas om dringend antwoorde te verskaf rakende hoe die munisipaliteit…
AfriForum Jeug se Weskus-tak het op 26 Februarie hulle skoonmaakprojek in Langebaan afgeskop. Die tak het 20 sakke vol vullis…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Februarie 2022 ’n buurtwag in Jeffreysbaai gestig. David Du Raan sal die buurtwag lei…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verdoemende dokumentêr bekendgestel wat korrupsie by die Waltloo-lisensiekantoor sowel as die wanfunksionering van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel die regering se voorneme om sy rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie te verskerp. Die Minister van…
Regter Papi Mosopa het gister vir Gerhard Viljoen in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria die minimum vonnis van 10 jaar…
Die staat het afgesien van sy planne om mense wat positief toets vir COVID-19 te dwing om in staatsfasiliteite te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar by die parlementêre portefeuljekomitee vir binnelandse sake ingedien op die Wetsontwerp op Verkiesingstelselhervorming ….
Die verhoor van ‘n beskuldigde – wat van poging tot moord aangekla word omdat hy na bewering ’n slagoffer met…
Die burgerregteorganisasie, AfriForum, staan ’n sielkundestudent by met ’n regsgeding teen die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika om te verseker…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing