Bestuurder wat fietsryer vermoedelik doodry gaan vervolg word ná ingryping van privaatvervolgingseenheid
Die beskuldigde in die dood van die fietsryer Nino Oppel is deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gedagvaar om op 13…
Die beskuldigde in die dood van die fietsryer Nino Oppel is deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gedagvaar om op 13…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 7 Maart 2022 by die Hoërskool Florida in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan regstappe implementeer teen Minister Fikile Mbalula se aankondiging op 7 Maart dat die Departement van Vervoer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n formele klag van onregverdige rassediskriminasie teen die GBVF Response Fund1 en Tshikululu Social Investments weens…
Dag vyf sowel as die eerste week van die strafregtelike vervolging van Julius Malema vir verskeie oortredings van die Wet…
Die AfriForum-tak in Robertson het op Woensdag 2 Maart tydens ’n gemeenskapsvergadering ’n nuwe bestuur aangewys. Die nuwe takbestuur bestaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê die regering se pogings om ’n nuwe sensuurwet deur te voer is onaanvaarbaar. In ’n brief…
AfriForum Teater verwelkom binnekort die sterbelaaide musiekblyspel Die Gelofte op die verhoog. Die Gelofte: ’n Musiekblyspel is ’n AfriForum-produksie wat…
Die AfriForum-buurtwag in Zeerust het ’n aktiewe Februarie-maand gehad en het altesaam 204 patrollies gery om sigbaarheid in die dorp…
Die vierde dag van die strafregtelike vervolging van Julius Malema, leier van die EFF, in die Oos-Londen Streekhof vir verskeie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing