AfriForum se Kaapstad-Noord-tak maak groenstrook skoon
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 7 Junie ’n skoonmaakprojek by die Hoërskool Bellville in Bellville van stapel gestuur…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 7 Junie ’n skoonmaakprojek by die Hoërskool Bellville in Bellville van stapel gestuur…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies die gemeenskap in Mei veilig gehou. Daar…
Jaco Swart is vandag skuldig bevind aan aanranding met die doel om sy vervreemde vrou, Nicoleen, ernstig te beseer. Die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het hulle volhoubare skoonmaakprojek in Mei voortgesit Die tak in Januarie 2022 met hierdie volhoubare skoonmaakprojek…
Die gemeenskap van Doringkruin, ’n woonbuurt in Klerksdorp, het begin om eienaarskap van hulle woonbuurt te neem. Hulle het op…
Die AfriForum-buurtwagte in Orkney en Stilfontein het op 27 Mei ’n gesamentlike bewusmakingspatrollie in Orkney gehou. Daar was 45 patrollielede…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die haglike toestand in Viljoenskroon as gevolg…
Hierdie is ʼn openbare verklaring van belanghebbende organisasies wat hulle beywer virvolhoubare Afrikaanse onderrig in openbare skole. Dit word aan…
Die AfriForum-buurtwag in Springs was aktief in Mei en het altesaam 127 ure op die pad spandeer om sigbaarheid in…
Die aanrandingsverhoor van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, waarin die burgerregteorganisasie AfriForum ingevolge ’n waaksaamheidsopdrag…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing