AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Monumentpark
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Julie 2022 by die Laerskool Monumentpark in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Julie 2022 by die Laerskool Monumentpark in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy skriftelike kommentaar ter verwerping van die voorgestelde wysigings aan regulasies, wat Covid-19 toelaes vermeerder,…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Julie saam met gemeenskapslede die substasie in Carpentierstraat skoon gemaak. Hierdie substasie was…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het ’n oorwinning behaal in sy strewe na geregtigheid in ’n saak van geslagsgebaseerde geweld. Die Streekhof…
AfriForum loods vandag sy #MyKrag-veldtog ná die aankondiging dat ondernemings en huishoudings aangespoor word om sonkrag te installeer en dit…
AfriForum het die afgelope week opleiding in regsaspekte aangebied aan ongeveer 139 gemeenskapslede in vier dorpe in die noorde van…
AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine…
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid staan tans vir Milena Hill by in ’n aanrandingsaak teen haar ekskêrel, John Schuurman (ook bekend as…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp en die Doringkruin-buurtwag het op 16 Julie die tweede fase van hul #OnsDorp-projek afgehandel deur Murantiweg…
Dieter Bergs se verdedigingspan het gister in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg weereens aansoek gedoen om uitstel nadat Bergs se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing