Stellaland-takke toets vir cholera
Die AfriForum-takke in Christiana en Bloemhof het op 9 Junie watermonsters geneem om vas te stel of daar cholera teenwoordig…
Die AfriForum-takke in Christiana en Bloemhof het op 9 Junie watermonsters geneem om vas te stel of daar cholera teenwoordig…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 10 Junie appels geskenk wat gebruik sal word vir kospakkies wat eerskomende Vrydag tydens ’n…
’n Dagvaarding is teen die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart uitgereik om op 14 Augustus in die hof te verskyn op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom ’n opspraakwekkende uitspraak, wat gister in die Hoogste Hof van Appèl gelewer is, wat bepaal dat…
Nevie Aubrey Baartman, voormalige munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, is op 12 Junie in die Springbok Landdroshof…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die parlement se besluit om die nuwe wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te aanvaar, ten sterkste…
AfriForum se Vryheid en Paulpietersburg-takke het op 5 Junie saam met die Kambula Boerevereniging en ander organisasies hul teerpad-projek afgeskop….
Die uitslae van die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se interim blou-, groendruppel en geen water verslae wat vandag…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het weer sy onvermoë getoon toe hy gekonfronteer is met ’n strafsaak teen Suid-Afrika se politieke…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n dringende beroep op boere en landelike inwoners om hul veiligheid en paraatheid op te skerp….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing