AfriForum eis Cele se onmiddellike bedanking oor gesteelde vuurwapens
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dat Bheki Cele, minister van Polisie, onmiddellik bedank ná daar onthul is dat meer as 5 000…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dat Bheki Cele, minister van Polisie, onmiddellik bedank ná daar onthul is dat meer as 5 000…
Die verrenoordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Vrydag, 21 Julie, gesorg vir spannende junior en senior…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n versoek aan die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir menseregte op veilige drinkwater…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het op 15 Julie saam met die SAPD, plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n…
Die AfriForum-tak in Malmesbury-tak het op 14 Julie meer as 500 boeke aan die ACVV se biblioteek geskenk – verskeie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was suksesvol met sy hofaansoek in die Johannesburgse Hooggeregshof teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) om hul besluit…
AfriForum verwelkom die arrestasie van ’n verdagte in die onlangse voorval waar ’n vragmotor op die N2 by Piet Retief…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op Bheki Cele, minister van Polisie, om dringend ’n veelsydige taakspan bymekaar te roep…
Die AfriForum-tak in Ellisras het op Maandag 3 Julie reageer op ’n noodoproep om by die asgate en perdekamp buite…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 3 Julie by die Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum in Pretoria besoek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing