AfriForum stel gedetailleerde verslag bekend oor die omvang en blywendheid van rassewette in Suid-Afrika
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag vrygestel oor die mees blatante voorbeelde van die Suid-Afrikaanse regering se rassediskriminerende wetgewing….