Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2023: Hiér is die wenners
AfriForum Sakenetwerk het op 10 en 11 Oktober die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangebied in samewerking met Akademia, Steyn IP,…
AfriForum Sakenetwerk het op 10 en 11 Oktober die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangebied in samewerking met Akademia, Steyn IP,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 13 Oktober drie skole in Vereeniging – Laerskool Drie Riviere, Laerskool Risiville en…
Die riete wat langs die Trimpark in Potchefstroom groei bied slaapplek vir kwaaddoeners en verhoed ook pogings om die kanaal…
Die bevindings van die Sensus 2022-verslag bewys hoe verkeerd die regering se hantering van taal is. Dit is die kommentaar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n hofbevel bekom waarin die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit verplig is om die rioolwerke in Klerksdorp…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het skriftelike kommentaar ingedien op die wetsontwerp oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). In hierdie kommentaar word die…
Die voorgestelde nuwe regulasies rakende watergebruik vir ontspanningsdoeleindes en gepaardgaande waterhulpbronbestuursplanne wat onlangs deur die Departement van Water en Sanitasie…
Die Ou Rustenburg Begraafplaas is deur die loop van Augustus en September vanjaar deur die AfriForum-tak in Rustenburg skoongemaak en…
Lichtenburg het meer as 65 slaggate minder te danke aan die AfriForum-tak in dié dorp. Dié tak het 24 ton…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het hierdie week padmerkers by 19 stopstrate (sewe kruisings) in dié dorp geverf. Die padmerkers is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing