AfriForum-tak en gemeenskap van Rayton-Cullinan maak R515 mooi
Die sypaadjies langs die R515-hoofweg kan nou weer deur ’n ring getrek word danksy AfriForum se Rayton-Cullinan-tak en verskeie rolspelers…
Die sypaadjies langs die R515-hoofweg kan nou weer deur ’n ring getrek word danksy AfriForum se Rayton-Cullinan-tak en verskeie rolspelers…
AfriForum wens almal wat in 2023 matriek geslaag het, van harte geluk en bedank die onderwysers wat dit met hulle…
Byna veertien maande nadat die bekende Mokopane-prokureur Schalk Pienaar vermoor is, is ’n verhoordatum uiteindelik vasgestel vir die man wat…
Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se voorneme om die toekenning van watergebruiklisensies en die voorsiening van waterdienste aan…
AfriForum het in ’n skrywe aan die Gautengse Onderwysdepartement gevra vir inligting oor stappe wat gedoen word om die huidige…
Die inwoners van Venterspos in Westonaria moes Kersfees en Nuwejaar vier sonder ’n enkele druppel water in die krane. Water…
Die lang arm van die gereg het uiteindelik die reisagentskapbaas Francois Swart ingehaal, maande nadat strafregtelike klagtes teen hom aanhangig…
AfriForum het in ’n skrywe aan die Regspraktykraad (RPR) geëis dat die raad se toelatingseksamens steeds in Afrikaans afgelê moet…
Hoë vlakke van E.coli asook fekale koliforme is teenwoordig in watermonsters wat op 27 Desember in Keimoes geneem is. Die…
Danksy volgehoue druk van AfriForum se Kimberley-tak het dié dorp – ná etlike weke sonder water – weer lopende water….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing