Standerton-buurtwag help SAPD om onwettige immigrante vas te trek
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 5 April en 13 April aan twee operasies deelgeneem saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 5 April en 13 April aan twee operasies deelgeneem saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…
AfriForum beskryf die sogenaamde toegewings deur die Departement van Basiese Onderwys aan die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as…
Die AfriForum-takke in Zeerust, Lichtenburg en Coligny het hulle voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) by die Ramotshere Moila…
AfriForum doen ’n beroep op organisasies, ingenieurs, spesialiste en rolspelers betrokke by alle aspekte van waterbestuur om op die burgerregteorganisasie…
Die AfriForum-tak in Parys het vandag ’n spreekwoordelike begrafnis gehou vir dienslewering aangesien dié dorp en talle ander onder die…
AfriForum se takke in Brits, Hartbeespoort, Mooinooi, Koster en Swartruggens het hulle voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien…
Die AfriForum-tak in Heilbron het hul eerste noodwaterpunt by 83 Greenmanstraat opgerig. Gert en Ralie Faul, die eienaars van dié…
AfriForum se Zeerust-buurtwag het onlangs gemeenskapslede opgelei om broodnodige hulp tydens noodsituasies te verleen. Altesaam 12 gemeenskapslede, wat deel van…
AfriForum se Centurion-tak het op 10 April die strepe en ander aanwysings op die pad geverf rondom Laerskool Swartkop. Dít…
Die watervoor in Golfstraat, wat vir maande lank verstop was, is uiteindelik weer netjies en skoon danksy AfriForum se Bethlehem-tak….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing