Bethlehem-tak maak Jordaanrivier skoon ten spyte van struikelblokke
Die AfriForum-tak in Bethlehem is tans besig met ’n grootskaalse aksie om die Jordaanrivier, wat onderdeur die N5 vloei, skoon…
Die AfriForum-tak in Bethlehem is tans besig met ’n grootskaalse aksie om die Jordaanrivier, wat onderdeur die N5 vloei, skoon…
Die Suid-Afrikaanse regering het ’n gebrekkige wetsontwerp op haatspraak deurgedruk wat die deur oopmaak vir ernstige misbruik. Die burgerregteorganisasie AfriForum…
AfriForum se Delmas-tak het skriftelike kommentare ingedien tydens die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) proses. Tydens hierdie…
Byna drie jaar ná ’n botsing wat Patrick Jewell (65) van Brits se lewe geëis het, het die jong man…
Lede van AfriForum het vandag opleiding ontvang om op te tree as onafhanklike waarnemers tydens die opkomende nasionale en provinsiale…
AfriForum, die familieboernetwerk Saai en die kantoor van Kgosi Gaboilelwe Moroka, het ’n gesamentlike inheemseveldbok-inkubasieprojek in die Barolong Boo Seleka…
Bloedingbeheer is ’n lewensbelangrike vaardigheid vir enige persoon om te hê, maar veral vir diegene wat elke dag met veiligheidskwessies…
Die AfriForum-plaaswagte in die George-omgewing het onlangs ’n inoefening van ’n plaasaanval-scenario gehou. Gedurende die oefening het die Herold-, Hoekwil-…
Die bestuur van AfriForum se Bethlehem-tak het onlangs herorganiseer en is reeds vol planne vir verskeie projekte in dié dorp….
Die AfriForum-tak in Bethal het onlangs op verskeie plekke in dié dorp gras gesny om die area netjies te maak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing