Vryburg-tak laat geen gras onder sy voete groei
Die AfriForum-tak in Vryburg het vroeër vandeesweek, met die aanvang van lente, hoë gras op leë erwe gesny, bome gesnoei…
Die AfriForum-tak in Vryburg het vroeër vandeesweek, met die aanvang van lente, hoë gras op leë erwe gesny, bome gesnoei…
AfriForum se Centurion-tak is behoorlik bedrywig met ’n verskeidenheid projekte wat op die ou end gesorg het dat hulle met…
’n Tekort aan 8 594 speurders landwyd beklemtoon volgens AfriForum die dringendheid daarvan om polisiëringsmagte af te wentel na munisipale…
Die gebrek aan deursigtigheid, integriteit en behoorlike prosesse in die werwing en opleiding van die Gautengse Premier, Panyaza Lesufi, se…
AfriForum se Bronberg-tak het in Augustus ’n noodwaterpunt opgerig wat spesifiek vir brandbestrydingsdoeleindes en besproeiing gebruik kan word. Dié noodwaterpunt…
AfriForum se Benoni-tak is tydens die organisasie se nasionale kongres die afgelope naweek aangewys as die nasionale tak van die…
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) gaan nou ondersoek instel na beweerde korrupsie en wanadministrasie in nege Eskom-kontrakte. AfriForum beskou dit as…
Slegs 34 van die 257 munisipaliteite in Suid-Afrika het skoon oudits van die ouditeur-generaal (OG) ontvang vir die 2022/23-boekjaar –…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hy sal deelneem aan die openbare raadplegingsproses om die implementering van ’n irrasionele kragtariefverhoging te verhoed…
AfriForum eis in ’n skrywe aan die voorsitter, uitvoerende hoof en bestuur van die SAUK dat Afrikaanse nuusbulletins terug verskuif…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing