Nersa moet sokkies optrek vir nuwe munisipale kragtariefverhogingseisoen – AfriForum
AfriForum slyp weer sy tande vir die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n herhaling van die fiasko met verlede…
AfriForum slyp weer sy tande vir die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n herhaling van die fiasko met verlede…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Januarie by Ruimsig Academy in Roodepoort besoek afgelê om hul 298 leerders…
’n Helder oranje vullisverwyderingsvragmotor het vandag voor die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewingsake se kantoor in Pretoria stilgehou waar…
AfriForum eis dringende optrede in Makhado waar die reservoir tans vol is, maar die inwoners se krane bly droog. Dit…
AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het met regsaksie teen die promulgering van die Bela-wet begin. Volgens dié organisasies…
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag, 11 Januarie, gras gesny by die Vergeet my nie-aftreeoord in Middelburg. Die tak het…
’n Wreedaardige aanval op ’n boer van Musina en sy gesin beklemtoon weereens waarom dié misdaad ook as ’n prioriteitsmisdaad…
AfriForum verwelkom dat die dringende aansoek van die Inligtingsreguleerder (IR) om ’n interdik teen die openbare bekendmaking van die 2024-matriekuitslae…
AfriForum doen ’n beroep op die Suid-Afrikaanse Grensbestuursowerheid en wetstoepassingsagentskappe om hul pogings te versterk om onwettige grensoorgange van Mosambiek…
’n Jaar ná Nhlahlayenza Ndlovu, ’n raadslid van die Demokratiese Alliansie (DA) genadeloos voor sy familie doodgeskiet is, blyk dit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing