AfriForum se Lichtenburg-tak herstel nóg ’n pad danksy hulp van ondernemings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 21 September 2021 nog ’n teerprojek in Diamantstraat voltooi. Die totale omvang van die…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 21 September 2021 nog ’n teerprojek in Diamantstraat voltooi. Die totale omvang van die…
Die appèlhof in Bloemfontein het vandag in sy uitspraak verklaar dat die Departement van Toerisme se implementering van swart ekonomiese…
AfriForum se Kaap Agulhas-tak het op 17 September 2021 vyf bome geskenk wat op die nuwe vaardigheidskool net buite Struisbaai…
AfriForum het met kommer kennis geneem van onlangse mediaberigte oor onreëlmatige uitgawes van die Tshwane Metro wat ongeveer R1 miljard…
AfriForum se Nelspruit-tak en WeCare 4 Nelspruit het hande gevat om die omgewing vir inwoners te verbeter. Die twee organisasies…
AfriForum se Worcester-tak het op 18 September 2021 vyf witstinkhoutbome (Celtis africana) by die Langerugskool geplant as deel van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 September 2021 ’n skrywe aan Exigent Engineering Consultants gestuur om as ’n belanghebbende en…
Die geregtelike doodsondersoek na die dood van Solomon (Solly) Nengwane is vandag in die landdroshof in Brits op die hofrol…
AfriForum se Lichtenburg-tak het op 17 September 2021 ’n groot teerprojek in Eerstestraat voltooi. ’n Padoppervlak van ongeveer 350 m2 is…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 15 September 2021 as deel van AfriForum se jaarlikse boomplantmaandprojek 75 spekbome aan verskeie skole…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing