#OnsDorpOnsVeiligheid: Christiana-tak pak groot skoonmaakprojek aan
Die AfriForum-tak in Christiana het die afgelope maand en ’n half ’n groot skoonmaakprojek aangepak wat behels dat altesaam 11…
Die AfriForum-tak in Christiana het die afgelope maand en ’n half ’n groot skoonmaakprojek aangepak wat behels dat altesaam 11…
Die AfriForum-tak in Bloemfontein-Noord het onlangs die inisiatief geneem om ’n omvangryke slaggatprojek in die noordelike voorstede van hierdie stad…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n splinternuwe buurtwag in Vereeniging gestig om die inwoners van hierdie gebied te help…
Die grootste optog van Afrikaanssprekendes sedert 1994 het vandeesweek in Pretoria plaasgevind toe meer as 10 000 mense by die Voortrekkermonument…
AfriForum se Westonaria-tak het oor die afgelope paar dae ’n reuseskenking aan die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit gemaak om…
Talle buurtwagte verbonde aan AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek meer as 2 800 km in een aand afgelê…
AfriForum-buurtwagte in die Suidstreek het die afgelope naweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), sekuriteitsmaatskappye en…
Die AfriForum-buurtwag in Betlehem het die afgelope naweek sowat 200 km in een aand afgelê om die dorp se inwoners…
AfriForum se Paarl-tak het vandeesmaand in samewerking met Truekrav nóg ’n suksesvolle selfverdedigingswerksessie aangebied. Bykans 30 gemeenskapslede het geleer hoe…
AfriForum is voorverlede week ’n boete ten bedrae van R5 000 deur die Tshwane Metropolisie opgelê tydens ’n opruimingsaksie waarin talle…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing