AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie
|

AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie

AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. Dié organisasie is sedert April vanjaar in kontak met al 25 openbare universiteite om vas te stel wat hulle aangepaste beleid oor kampus-gebaseerde onderrig is aangesien talle universiteite dit tydens die Covid-19-pandemie met aanlyn onderrig vervang het. AfriForum Jeug is verheug deur…

Die Gelofte: ’n Musiekblyspel kry nog ’n speelvak ná kaartjies weer uitverkoop
|

Die Gelofte: ’n Musiekblyspel kry nog ’n speelvak ná kaartjies weer uitverkoop

Die Gelofte: ’n Musiekblyspel gaan van 3 tot 25 September vir ’n derde speelvak by die AfriForum Teater opgevoer word. Dit volg nadat kaartjies vir die tweede speelvak, wat op 19 Junie geëindig het, uitverkoop het en daar steeds ’n groot aanvraag vir kaartjies bestaan. Kaartjieverkope vir die nuwe speelvak het pas op die AfriForum…

Teks-buurtwag behaal verskeie suksesse met nuwe hommeltuig
| |

Teks-buurtwag behaal verskeie suksesse met nuwe hommeltuig

AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het al verskeie suksesse met hul nuwe hommeltuig behaal, waaronder ’n arrestasie. Hierdie suksesse volg nie meer as drie weke nadat die hommeltuig in April aangekoop en die twee vlieëniers opgelei is nie. Op 1 Mei omstreeks 15:30 het die vlieëniers verdagtes opgemerk, terwyl hulle toetsvlugte met…

Mooinooi-tak vul slaggate in dié dorp
| |

Mooinooi-tak vul slaggate in dié dorp

AfriForum se Mooinooi-tak het op 30 April slaggate in dié dorp gevul nadat AfriForum menigte klagtes ontvang het oor die haglike toestande van die paaie. Volgens Armand Viljoen, AfriForum se distrikskoördineerder vir Marico, versuim die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit om hul daadwerklike pligte na te kom en belastingbetalers se geld reg aan te wend deur basiese…

AfriForum se Witbank-tak sit projek Voort om skole te beveilig
| |

AfriForum se Witbank-tak sit projek Voort om skole te beveilig

Die AfriForum-tak in Witbank het gedurende April sy projek om die gebied rondom skole te beveilig, voortgesit. Die doelwit van die projek is om kinders en ouers se veiligheid rondom skole te verbeter deur te fokus op die sigbaarheid van padtekens en verkeerstekens. Die projek is vroeg in Maart geloods. Met die eerste fase is…

AfriForum se Bo-Karoo-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Bo-Karoo-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in die Bo-karoo het op 28 April ’n bestuursvergadering gehou waartydens die takbestuur gereorganiseer is. Die nuwe takbestuur bestaan uit Magdaleen Kleynhans (voorsitter en gemeenskapsveiligheid), Adolf Oosthuizen (ondervoorsitter) Marinda de Beer (tesourier en sekretaris), Christiaan Kershoff (plaaslike regeringsake), Wikus van der Walt (jeug), Robin du Plessis (projekte), Minette Botha (kultuur en toerisme) en…

Kempton Park-tak help gemeenskap om verantwoordelikheid te neem vir Janina Village
| |

Kempton Park-tak help gemeenskap om verantwoordelikheid te neem vir Janina Village

Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 27 April die organisasie se heel eerste #mywoonbuurt-projek in die land geloods. Daar is herstelwerk en instandhouding gedoen aan die munisipale infrastruktuur in Janina Village, ’n afgebakende area in Kempton Park. Die tak en die gemeenskapslede het 33 slaggate herstel, twee spoedhobbels oorgeverf, drie ingangshekke opgeknap, drie bome…

AfriForum se Richardsbaai-tak dien GOP voorstelle in
| |

AfriForum se Richardsbaai-tak dien GOP voorstelle in

Die AfriForum-tak in Richardsbaai het op 21 April voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) by die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit ingedien. Hierdie voorstelle is gemaak om die beskadigde en vervalle ablusiegeriewe en die gebou wat lewensredders as uitkykpunt gebruik by Alkantstrand te herstel en op te gradereer. “Hierdie gebou het dringend aandag nodig om toeriste…

AfriForum vra vir erkenning van gemeenskappe by die VN
|

AfriForum vra vir erkenning van gemeenskappe by die VN

Die burgerregteorganisasie AfriForum versoek die Verenigde Nasies (VN) om die belangrikheid van gemeenskappe in die implementering van die 2030-agenda vir volhoubare ontwikkeling te erken. Die organisasie het ’n geskrewe verklaring ingedien vir die 2022 ECOSOC (VN se Ekonomiese en Maatskaplike Raad) Hoëvlak Segment (HLS) wat van 13 tot 18 Julie plaasvind. AfriForum het ook ’n…

Standerton-tak ruim Voetsporemonument op
| |

Standerton-tak ruim Voetsporemonument op

Die AfriForum-tak in Standerton het op 19 April as deel van die monumentoudit die Voetsporemonument buite dié dorp opgeruim. Hierdie projek vorm deel van AfriForum se nasionale insiatief om Suid-Afrika se monumente en erfenisgebiede te bewaar. Die Voetsporemonument word al vir ’n aantal jaar deur AfriForum onderhou en was in die verlede heeltemal onbegaaanbaar. AfriForum…

End of content

End of content