AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 27 en 28 Februarie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding…
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 27 en 28 Februarie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding…
AfriForum se Edenvale-buurtwag het op 28 Februarie 2019 in samewerking met verskeie veiligheidsorganisasies en die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD) ’n veiligheidsoperasie in Edenvale…
AfriForum het vyf deskundiges en ’n senior advokaat aangestel om verslae saam te stel ten einde ’n voorlegging, wat die…
Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum het gesamentlik ’n veldtog teen rassekwotas geloods. Solidariteit gaan môre in die arbeidshof…
Die jeugvleuel van AfriForum se Hospitaalpark-tak het op 23 Februarie 2019 ’n lede-interaksie gehad by die Langenhovenpark-boeremark.
Die verskillende jeugvleuels van die verskeie AfriForum-takke in Bloemfontein het in Februarie saam met AfriForum Jeug se Kovsies-tak opknappingswerk by die…
AfriForum Onderwys moedig ouers in die Wes-Kaap aan om hul kinders betyds vir die 2020-skooljaar te registreer. Dít volg nadat…
AfriForum het skrywes aan die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid in al nege provinsies gerig om die strafregtelike klagtes op te volg wat…
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou.
AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart 2019. Ouers kan aanlyn by…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing