Ongeveer 150 beeste word geskut na poging tot ’n grondgryp
AfriForum, in samewerking met ander organisasies en owerhede, het op Donderdag 7 Maart 2019 ongeveer 150 beeste op ’n plaas naby Vaalwater…
AfriForum, in samewerking met ander organisasies en owerhede, het op Donderdag 7 Maart 2019 ongeveer 150 beeste op ’n plaas naby Vaalwater…
AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar…
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Vryheid-tak het in Februarie ’n totaal van 3 085 km in hul dorp en die omliggende…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in reaksie op vandag se vonnisoplegging van die Coligny-twee aangedui dat dié organisasie regs- en ander…
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het skielik van sy kwotaplan vir skole-atletiekspanne afgesien nadat AfriForum in ’n skrywe aan die liggaam aangedui…
AfriForum het die afgelope naweek sy Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat verlede jaar in die Oos-Rand van…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou in Rustenburg op 2 Maart 2019 afgeskop en saam met plaaslike munisipale werkers die openbare swembad, asook Marais-,…
AfriForum se Westonaria-tak het op 26 Februarie ’n Takex-veiligheidstoestel by die Milestone Tehuis vir Bejaardes geïnstalleer. Dié stelsel aktiveer ’n…
Op 19 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se Groter Brandwag-plaaswag ’n hoësigbaarheidsaksie saam met die Da Gamaskop-polisiestasie gehou.
AfriForum Jeug verwelkom die aankondiging deur die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) dat dié organisasie nie meer die rassekwotabeleid wat dit op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing