#AnkerdorpPadskou: Rustenburg-tak vul slaggate (fase 1)
AfriForum, in samewerking met Mongola Trading Enterprises, het op 9 Maart 2019 as deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou slaggate in Rustenburg gevul.
AfriForum, in samewerking met Mongola Trading Enterprises, het op 9 Maart 2019 as deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou slaggate in Rustenburg gevul.
Verskeie veiligheidsinstellings in Potchefstroom – wat AfriForum se Potchefstroom-buurtwag, die SAPD, GPF’s (gemeenskappolisiëringsforums) en plaaslike sekuriteitsmaatskappye insluit – het op…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het in samewerking met die SAPD,…
AfriForum Jeug staan tans ’n o. 12-atleet uit die Oos-Kaap by nadat dié skolier nie in die Oostelike Provinsie Atletiekspan vir…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Maart 2019 by Laerskool Rustenburg en Laerskool Vastrap in Rustenburg besoek afgelê as deel…
AfriForum het in samewerking met die Helpende Hand-tak in Newcastle ’n teenboeliegesprek met verskeie skole in dié dorp gereël sodat…
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Maart 2019 dié organisasie se beheerkamer in kennis gestel van ’n verdagte wat ’n sekuriteitswag in Klerksdorp…
AfriForum 911 se beheerkamer het in samewerking met die SAPD op 6 Maart 2019 verskeie suksesse behaal. Vier verdagtes wat vir ’n…
’n Aangrypende, ontstellende, maar uiters noodsaaklike dokumentêre film oor die geskiedenis van grondbesit in die land is gisteraand deur AfriForum…
AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing