AfriForum se Bethlehem-tak bied selfverdedigingsklasse aan
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 15 en 16 Maart 2019 selfverdedigingsklasse vir vroue ouer as 12 jaar in samewerking met Fortis…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 15 en 16 Maart 2019 selfverdedigingsklasse vir vroue ouer as 12 jaar in samewerking met Fortis…
AfriForum se Bronkhorstspruit-Arborpad-buurtwag het op 16 Maart 2019 ’n gekaapte vragmotor aan die eienaar daarvan terugbesorg. Dit volg ná ’n persoon die…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 16 Maart 2019 fase 2 van hul slaggatprojek afgeskop. Altesaam 500 sakkies teer — ongeveer 12,5 ton — is aangekoop en…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Malmesbury-tak vorm, het op 8 en 9 Maart in samewerking met die…
AfriForum se buurtwagte in Kraaifontein, Brackenfell en Bellville het in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, Landry Securitas, Capital Security Services,…
Die AfriForum-buurtwag in Orania het op 14 Maart gehelp om verdagtes vas te trek nadat die kamerastelsel in die…
Bewysstukke in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy is op 18 en 19 Maart 2019 in die Wes-Kaapse hoë…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in Maart 2019 vullisterreine in die Oos-Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte…
Getuienis is vandeesweek in die Wes-Kaapse hoë hof gelewer in die geregtelike doodsondersoek na Reshall Jimmy wat in Desember 2015…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dispuut met MTN verklaar en ’n openbare veldtog van stapel gestuur weens die beweerde rassistiese…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing