AfriForum se Apiesrivier-buurtwagte hou massapatrollie
Die AfriForum-buurtwagte van die Apiesriviervallei het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie deelgeneem. Sowat 118 buurtwaglede het ongeveer 2 640 km tydens…
Die AfriForum-buurtwagte van die Apiesriviervallei het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie deelgeneem. Sowat 118 buurtwaglede het ongeveer 2 640 km tydens…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se saak waarin hy van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur aangekla…
AfriForum Jeug se Standerton-tak het op Woensdag 20 Maart 2019 die Voetsporemonument ongeveer 25 km buite Standerton op die Morgenzon-pad skoongemaak…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 18 Maart die gras in Kremetartlaan langs die spruit as die tweede fase van hul…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takbestuur en jeug in Kempton Park het op Menseregtedag, 21 Maart 2019, slaggate in dié stad…
Lede van AfriForum se buurtwagte in Alberton, Brakpan, Germiston en Springs het op 19 en 20 Maart 2019 opleiding in…
Die Komtiekie-plaaswag, wat deel van AfriForum se Vryburg-buurtwag is, het gisternag (24 Maart 2019) ’n misdaad in dié omgewing gefnuik. Tydens ’n…
AfriForum se Margate-tak het die afgelope paar dae, tesame met die NG Kerk Margate, hul boorgatprojek gebruik om water aan…
AfriForum se Waverley-en-Moot-jeugstruktuur het op Saterdag 16 Maart ’n skoonmaakaksie in die Waverley- en Moot-omgewing geloods. Die jeugstruktuur het met…
Op 20 Maart 2019 is getuienis in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy in die Wes-Kaapse hoë hof voortgesit….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing