Eerste Forum Tydskrif vir 2019 op pad na lede
Die eerste uitgawe van AfriForum se ledetydskrif, Forum Tydskrif, vir 2019 is in die pos of sal binnekort by lede…
Die eerste uitgawe van AfriForum se ledetydskrif, Forum Tydskrif, vir 2019 is in die pos of sal binnekort by lede…
Nadat Julius Malema verlede jaar by die EFF se vyfjaarfeesvieringe ’n voorwerp afgevuur het wat soos ’n aanvalsgeweer lyk, het…
“Die geskiedenis is soos ’n diamant, hy het ’n duisend verskillende kante en daar moet na alle kante gekyk word….
Die Ekurhuleni Metro het op Saterdag 30 Maart 2019 die datums vir die Oos-Rand se openbaredeelnamevergaderings rakende die geïntegreerde ontwikkelingsplan…
Lede van AfriForum se Keimoes-buurtwag het op 26 Maart 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
Hulle grap seker? Dis die eerste vraag wat jy jouself afvra as jy van Newcastle Munisipaliteit se voorgestelde belastingverhoging lees:…
S le Roux Marais, wat as die vader van die Afrikaanse kunslied bestempel word, se werk word vandeesmaand deur die…
Moet Suid-Afrikaners ’n belastingboikot ondersteun? Debatspanne van die Universiteit van Stellenbosch (US) en die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU) moes oor…
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 28 Maart 2019 tesame met die polisie en JWC-sekuriteit ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik gesteelde goedere probeer…
Die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit se wanbetaling aan Eskom het veroorsaak dat Migdol, wat onder dié munisipaliteit val, se kragtoevoer vandeesweek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing