AfriForum is jou stem in die buiteland
Ernst Roets, Marina Wiese en Mariandra Heunis het hierdie week na die VSA gevlieg as deel van AfriForum se veldtog…
Ernst Roets, Marina Wiese en Mariandra Heunis het hierdie week na die VSA gevlieg as deel van AfriForum se veldtog…
In reaksie op president Cyril Ramaphosa se pleidooi dat jong Suid-Afrikaners nie moet emigreer nie, het AfriForum gereageer deur die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 5 April 2019 besoek by die Laerskool Fontainebleau in Randburg afgelê. Dié veldtog…
Jou storie kan help om lig op die toestand van mediese sorg in Suid-Afrika te werp, sodat dit hopelik verbeter…
Altesaam 25 boere en boerderymaatskappye uit Zimbabwe het pas met die ondersteuning van AfriForum ’n dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse regering…
Lede van AfriForum se veiligheidstrukture het Maandagaand blitsvinnig gereageer en bystand gelewer nadat ’n boer, Harm Bonnema (71), vier keer…
AfriForum het pas kommentaar gelewer op die voorgestelde hersiene taalbeleid van die departement van kuns en kultuur. Die vorige taalbeleid…
AfriForum het Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat in die Wes-Rand van stapel gestuur is – die afgelope…
Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele…
Die AfriForum-tak in Reitz het op 2 April 2019 ’n algemene vergadering gehou en die gemeenskap genooi om probleme wat in dié…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing