AfriForum se Vryburg-tak en Jeug beveilig dorp
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdagoggend 13 April 2019 saam met inwoners die dorp beveilig deur boomtakke, wat stoptekens bedek het,…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdagoggend 13 April 2019 saam met inwoners die dorp beveilig deur boomtakke, wat stoptekens bedek het,…
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge…
Mareli Rall, ’n bemarkingsbeampte by AfriForum, is een van 157 studente wat verlede week ’n kwalifikasie aan Akademia, ’n privaat…
Personeellede van gemeenskapsake by die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag self ingespring en rommel naby die hoofkantoor in Kloofsig, Centurion, opgetel…
President Cyril Ramaphosa sê vandeesweek jong, wit Suid-Afrikaners moenie die land verlaat nie omdat hulle vaardighede onder meer nodig is…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 April 2019 besoek by die Laerskool Menlopark in Pretoria afgelê. Dié veldtog skep bewustheid…
AfriForum se Vredendal- en Malmesbury-takke het saam op 9 April 2019 ’n werkswinkel oor munisipale eiendomswaardasies in Bellville bygewoon. Dié werkswinkel is…
AfriForum se Kraaifontein- en Vredendal-tak het op 8 April 2019 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon wat gehandel het oor dié twee takke…
Afgevaardigdes van AfriForum het vandeesweek na die Verenigde State van Amerika (VSA) gevlieg as deel van die burgerregte-organisasie se veldtog…
AfriForum se Waverley-tak, ’n paar lede van AfriForum Jeug en die nuwe buurtwag het op Saterdag 6 April 2019 bymekaargekom om dele…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing