AfriForum loods #StopDieBus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste
Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs die grootste en duurste in Suid-Afrikaanse geskiedenis wees nie – die presidensie het…
Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs die grootste en duurste in Suid-Afrikaanse geskiedenis wees nie – die presidensie het…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 3 Mei 2019 bevestiging ontvang dat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit weer vragmotors vir vullisverwydering beskikbaar gestel het.
Die burgerregtewaghond AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het kragte saamgespan om vandag ’n dringende prokureursbrief aan die…
AfriForum loods #stopdiebus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs…
AfriForum se Laeveld-takke het die afgelope tyd hard gewerk om ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe te maak.
Die AfriForum-tak in Bethal het weer eens bewys dat hulle nie swak dienslewering sal aanvaar nie. Gedurende April 2019 is verskeie…
AfriForum se Bethlehem-tak en -gemeenskap het op 27 April 2019 geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP)-opleiding ontvang. Die opleiding is deur dié tak versoek en…
Eerskomende Woensdag (8 Mei) is nie net belangrik omdat Suid-Afrikaners in hul miljoene na die stembus sal stroom om hul…
Die Solidariteit Beweging en sy lede-organisasies is polities onverbonde en nie tot enige politieke party verbind nie. Die Beweging verteenwoordig…
Die taxi-onrus wat reeds ’n geruime tyd in Schweizer-Reneke voortsleep, is vandeesweek uiteindelik opgelos danksy ingryping deur Alfie Romain, plaaslike…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing