Gauteng-aanlynskoleregistrasies uitgestel na 20 Mei danksy AfriForum en SOS
Die Gautengse onderwysdepartement gaan hul aanlynregistrasieaansoeke van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitstel om regstellings aan dié stelsel…
Die Gautengse onderwysdepartement gaan hul aanlynregistrasieaansoeke van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitstel om regstellings aan dié stelsel…
AfriForum se Marble Hall-tak het op Maandag 6 Mei 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is. Lede…
AfriForum se Aliwal-Noord-tak het 50 sakke Super 18-voer aan agt boere van die Aberdeen-omgewing geskenk nadat dit aan die lig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die nasionale verkiesing op 8 Mei 2019 grootliks vlot, hoewel nie perfek nie, verloop het.
AfriForum se Phalaborwa-tak het van 29 April tot 4 Mei 2019 die plaaslike begraafplaas skoongemaak as deel van Projek Skoon Rusplek. Dié…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 2 Mei 2019 besluit om aan die gemeenskap terug te gee deur die Geluksoord-tehuis vir verswakte…
AfriForum se Teks-tak (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op Saterdag 4 Mei 2019 die eerste fase van hul slaggatprojek afgeskop deur…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg en die CVO Skool Lichtenburg het op Vrydag 3 Mei 2019 die straat en parkeerarea voor die skool…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op Donderdag 2 Mei 2019 ’n veiligheidsaksie saam met die polisie uitgevoer.
Toe AfriForum se ondersoekspan gister uiteindelik kapt. Tebogo Mokolobate se verklaring oor die gebeure op Thandi Modise, voorsitter van die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing