AfriForum se Ellisras-tak bederf bejaardes vir Moedersdag
Die jeugvleuel van AfriForum se Ellisras-tak het op 11 Mei 2019 bejaardes by die dorp se SAVF-Maroelaoord vir Moedersdag besoek.
Die jeugvleuel van AfriForum se Ellisras-tak het op 11 Mei 2019 bejaardes by die dorp se SAVF-Maroelaoord vir Moedersdag besoek.
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners regoor die land teen die president se versoek – dat munisipaliteite landwyd 18…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die nasionale verkiesing op 8 Mei 2019 grootliks vlot, hoewel nie perfek nie, verloop het….
Altesaam 10 lede van AfriForum se Bellville- en Kraaifontein-buurtwag het die afgelope tien weke ’n selfverdedigingskursus voltooi. Dié kursus is…
Afrikaans het op Woensdag 8 Mei 2019 sy 94ste bestaansjaar as erkende landstaal gevier. AfriForum Jeug se kampustakke het hierdie mylpaal op Donderdag 9 Mei 2019…
AfriForum se Gou-Kou-plaaswag en Riversdal-buurtwag het op 12 Mei 2019 in samewerking met die SAPD ’n groot sukses in die Hessekwa-gebied behaal…
AfriForum het op 14 Mei 2019 ’n skrywe aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oorhandig en hul op terme geplaas om ’n beperking…
AfriForum het met blydskap kennis geneem van die SAPD se voorneme om reserviste in te span om misdaad in plattelandse…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof getuig dat hy onskuldig is aan die…
AfriForum verwelkom die feit dat Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, vandag moes getuig in die vervolgingsaak vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing