AfriForum-teenboelieveldtog en Matteus besoek Laerskool Vissershoek
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Mei 2019 by die Laerskool Vissershoek in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Mei 2019 by die Laerskool Vissershoek in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as…
Die AfriForum-tak in Vryheid het op 16 Mei 2019 saam met die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit…
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg, wat Sasolburg en Vaalpark insluit, het op 17 Mei 2019 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se Kakamas-tak het ’n skrywe aan die departement vir samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele sake (Coghsta) gerig om…
AfriForum Jeug het vandag ’n klagte teen die studente van die EFFSC (EFF Students Command) by die Universiteit van die…
AfriForum wens graag vir dr Theo de Jager, uitvoerende direksievoorsitter van die Suider-Afrikaanse Agri-Inisiatief (Saai), geluk met sy herverkiesing tot…
AfriForum se Springbok-tak het in Januarie 2019 ’n aansoek ingevolge die wet op bevordering van toegang tot inligting, 2000 (wetno….
AfriForum verwelkom dr. Theo de Jager, uitvoerende direksievoorsitter van die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), se herverkiesing tot president van die…
AfriForum se suidstreek-buurtwagte het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies…
Op Woensdag 15 Mei 2019 is AfriForum se Prieska-tak gestig – dié organisasie se tiende tak in die Karoo-omgewing. Tydens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing