AfriForum stuit beoogde tariefverhogings vir Tshwane-metro
Die Tshwane-metro mag nie voortgaan met die implementering van sy nuwe elektrisiteitstariefverhogings soos voorgelê aan Nersa nie.
Die Tshwane-metro mag nie voortgaan met die implementering van sy nuwe elektrisiteitstariefverhogings soos voorgelê aan Nersa nie.
Die plaaslike AfriForum-tak het vandeesmaand moue opgerol en saam met taklede en vrywilligers verskeie projekte aangepak om die dorp te…
Die jonk en dinamiese entrepreneurs Charl Oberholzer, Jana Nel en Sandri Loubser, is drie van duisende entrepreneurs wie se ondernemings…
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat…
Die gesaghebbende taalbron Ethnologue plaas Afrikaans in die topgroep van tale (EGIDS-vlak 1) omdat dit ontwikkel het tot waar dit…
AfriForum se Springs-buurtwag het op 26 Junie 2019 in samewerking met verskeie instansies twee verdagtes gearresteer wat vermoedelik by ’n kaartslenter betrokke…
AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure…
Die Junie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, is pas aan ons lede gestuur. In dié uitgawe val die fokus…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Ses jongmense…
AfriForum se Moot-buurtwag het op 22 en 24 Junie 2019 sigbaarheidspatrollies in die Moot gehou waartydens buurtwaglede bymekaargekom het om hul area…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing