#AnkerdorpPadskou: Só het Nelspruit gewerskaf
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is in Junie in Nelspruit gehou waartydens verskeie selfdoen-, skoonmaak- en veiligheidsaksies aangepak is.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is in Junie in Nelspruit gehou waartydens verskeie selfdoen-, skoonmaak- en veiligheidsaksies aangepak is.
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2019 kommentaar oor die Nasionale Omgewingsbestuurswet (Nema) by die departement van omgewingsake ingedien oor die…
AfriForum se Argent-plaaswag in Delmas en die Sundra SAPD het op 1 Julie 2019 altesaam 10 mense gearresteer.
Die Tshwane-metro het op Maandag 1 Julie 2019 ’n verhoogde tarief wat nie deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) goedgekeur is nie,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kommentaar ingedien teen die konsepwysigings aan die Wet op die Regulering van die Privaat sekuriteitsbedryf, 2001…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 kommentaar ingedien teen die konsepwysigings aan die Wet op die Regulering van…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope twee naweke in samewerking met die SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en verskeie…
AfriForum se Bronkhorstspruit- en Meyerspark-buurtwag het op Saterdag 29 Junie 2019 ’n hoësigbaarheidpatrollie in Bronkhorstspruit gehou om sigbaarheid in die gebied te…
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het op 27 Junie 2019 gehelp met die arrestasie van vier verdagtes nadat ’n huisroof kort…
AfriForum se Oos-Moot- en Moot-buurtwag het op 27 Junie 2019 ’n gebeurlikheidsplan teen geweldmisdaad gesamentlik ingeoefen.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing