Pretorianers haal danksy AfriForum eers asem oor kragtariewe
Die Tshwane-metro sal nie Woensdag voortgaan met die implimentering van die onwettige verhoogde kragtarief vir die 2019/2020-termyn nie. Dit kom…
Die Tshwane-metro sal nie Woensdag voortgaan met die implimentering van die onwettige verhoogde kragtarief vir die 2019/2020-termyn nie. Dit kom…
Die Tshwane-metro het Vrydag 12 Julie 2019 aangekondig dat dit van 17 Julie nie met die implimentering van die onwettige…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die weermag se ontplooiing in die Wes-Kaap se bendegeteisterde gebiede.
Duduzane Zuma (38), seun van oudpres. Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof vrygespreek op aanklagte van strafbare manslag…
Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof onskuldig bevind in die vervolgingsaak vir…
AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die swak bestuur en agteruitgang van dié gebied…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2019 voorstelle ingedien en voorstelle aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) gemaak, asook ’n…
AfriForum het op 10 Julie 2019 ’n gemeenskapsveiligheid- en takstigtingsvergadering in Brits gehou. Die gemeenskap het die burgerregteorganisasie genader om ’n tak…
Terwyl AfriForum vandeesweek aangekondig het dat Julius Malema, leier van die EFF, steeds in sy visier is oor drie sake…
AfriForum het op 6 Julie 2019 opleiding vir die Tzaneen- en Phalaborwa-buurtwag aangebied. Hierdie opleiding vorm deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou-veldtog…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing