AfriForum se Secunda-buurtwag help om dorp te beveilig
AfriForum se Secunda-buurtwag het die naweek van 27 Julie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die SAPD deelgeneem, waartydens sewe arrestasies gemaak is,…
AfriForum se Secunda-buurtwag het die naweek van 27 Julie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die SAPD deelgeneem, waartydens sewe arrestasies gemaak is,…
Die buurtwag van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope maand verskeie aksies van stapel gestuur om die gemeenskap te beveilig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, om ’n gesoute polisieman in die vakante pos…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding op plaaslike en internasionale vlak sal…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 23 Julie 2019 ’n Stop the bleed-klas vir die gemeenskap aangebied.
Die jeugportefeulje van AfriForum se Wes-Moot-tak het op 20 Julie 2019 opleiding in brandbestryding vir die plaaslike jeug aangebied. Tydens…
Die Tshwane Metro het gesê dat Koopkrag-gebruikers in November gekrediteer sal word om die onregmatige tariefverhoging wat hulle in Julie…
AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in…
Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin….
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die Ekurhuleni-metropolisie, die plaaslike GPF en verskeie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing