Haatspraakwetsontwerp
Die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak is vir kommentaar gepubliseer. AfriForum voel dat werklike…
Die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak is vir kommentaar gepubliseer. AfriForum voel dat werklike…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 2 September 2019 drie verdagtes vasgetrek. Een verdagte is in die vroeë oggendure tydens ’n…
Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Oudpresident Nelson Mandela ontvang wêreldwyd erkenning vir sy rol in die stryd teen…
Die Endicott-plaaswag, verbonde aan AfriForum se Springs-tak, het op 24 Augustus 2019 ’n padveiligheidsaksie van stapel gestuur. Tydens hierdie aksie…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte…
Deur Ernst Roets Die ideologie van wit nasionalisme is een wat ontbloot en teengestaan moet word. Wit nasionalisme is al…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 31 Augustus 2019 diewe aangekeer wat besig was om gesteelde koper van die Palabora Mining…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die aanhitsing van geweld teen minderhede deur Julius Malema, EFF-leier, vandag veroordeel en ’n beroep op…
AfriForum het boomplantmaand vir die Wes-Kaap vanjaar in die Matzikama-streek afgeskop. Die burgerregteorganisasie se Vredendal-tak het die afgelope week bome…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing