Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Worcester het op Vrydag 13 September vier bome by die Langerug Skool en op Saterdag 14 September…
Die AfriForum-tak in Worcester het op Vrydag 13 September vier bome by die Langerug Skool en op Saterdag 14 September…
AfriForum se Winburg-buurtwag het op 13 September 2019 gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. ’n Voertuig het…
Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die…
Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van Collinsweg en…
AfriForum se Elliot-tak het dié dorp op 7 September 2019 self opgeruim ná die gemeenskap se pleidooie aan die munisipaliteit…
AfriForum en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die Gautengse departement van onderwys (GDO) in ’n prokureursbrief dringend versoek om die uitstuur…
Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Dié aksie het agter die ou stadsaal…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met The Outcry of the Body of Christ op 12 September 2019 tydens ’n optog…
Onke Mashinini is vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind vir die moord op Liyaqat (Lee) Mentoor, asook regsverydeling en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing