Lekwa-Teemane Munisipaliteit ignoreer AfriForum se vrae
AfriForum het op 24 Januarie 2017 ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis rakende…
AfriForum het op 24 Januarie 2017 ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis rakende…
Die AfriForum-buurtwag in Christiana het die afgelope naweek opleiding ontvang wat deur Henry Ainslie van Ballistic Body Armour en Jan…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het vandag slaggate op die Barnardsvlei-pad in dié dorp herstel.
Die AfriForum-tak in Koster het vandag begin om die plaaslike begraafplaas skoon te maak.
Twee suksesvolle arrestasies is die afgelope 24 uur deur AfriForum-buurtwagte in samewerking met die SAPD uitgevoer. Die voorvalle het onderskeidelik in …
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, en Thomas van Dalen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir die Wes-Kaap, het…
Witrivier se AfriForum-tak het op 2 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum het op 2 Februarie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Grabouw ’n klag van strafbare manslag teen Matshela Koko,…
Die regerende ANC is dit aan die slagoffers van die Life Esidimeni-tragedie verskuldig om die impak van kaderontplooiing, regstellende aksie…
AfriForum se Alberton-tak staan Eskom se planne vierkantig teen. Eskom beplan sedert 2008 om hoëspanningskraglyne op te rig wat deur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing