Taalbeleidwysigings gaan nie oor taalregte van studente nie, maar suiwer om segregasie
Die vernaamste strekking van die argumente ter verdediging van die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandag…
Die vernaamste strekking van die argumente ter verdediging van die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandag…
Die gemeenskap van Ottosdal het verlede naweek die benarde rioolsituasie op die dorp aan die plaaslike AfriForum-tak gerapporteer. Talle rioolstortings…
Die AfriForum-tak in Kathu het die afgelope naweek besluit om straatname te verf in dié strate waarvan die name nie…
AfriForum Jeug se Kovsie-tak het vandag by die Bloemgate-sentrum in Bloemfontein blokke, met Afrikaanse woorde daarop gedruk, opgerig om hul…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het onlangs weer slaggate op die Barnardsvleipad herstel omdat die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit versuim om dié…
AfriForum Jeug in Kempton Park het op Saterdag, 11 Februarie 2017, ‘n skoonmaakaksie van stapel gestuur by die ingang van…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 10 Februarie 2017 hulle samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Norkem Park…
AfriForum verwelkom ‘n onderneming deur ‘n verteenwoordiger van die departement van binnelandse sake, dat dié departement teen die einde van die kwartaal ‘n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Middelburg-tak het op 14 Februarie 2017 ’n wenslys aan mnr. Mandla Mnguni, bestuurder van die Steve Tshwete Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het gister sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing