AfriForum deel van landelike veiligheid prioriteitskomitee in KwaZulu-Natal
AfriForum is genooi om maandeliks die KwaZulu-Natalse landelike veiligheidskomiteevergaderings by te woon. Dit volg ná die samewerkingsooreenkoms wat met die…
AfriForum is genooi om maandeliks die KwaZulu-Natalse landelike veiligheidskomiteevergaderings by te woon. Dit volg ná die samewerkingsooreenkoms wat met die…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat…
Die AfriForum Trauma-slagofferondersteuningseenheid lewer ’n baie unieke en persoonlike diens aan die slagoffers van geweldmisdaad en fokus veral op slagoffers…
AfriForum het vandag, 23 Februarie 2017, ’n kranslegging in Middelburg (Mpumalanga) gehou waar Sue Howarth eergister oorlede is. Howarth is…
Ammoniakvlakke in die Hartenbosrivier het vir die soveelste keer buitengewoon gestyg weens onklaar rioolwerke wat skoon ammoniak in die rivier…
AfriForum het vandag ’n dokument aan Edna Molewa, die minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie kommer oor die toekoms…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het op 17 Februarie 2017 ’n aanmaning op Samantha Titus, bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit,…
Die departement van water en sanitasie het aan AfriForum bevestig dat ondersoek ingestel word na klagtes van finansiële wanbestuur in…
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hoë hof dat die regering se besluit om aan die internasionale strafhof te…
’n Hoofman uit die Nkandla-omgewing het onlangs een van sy verteenwoordigers afgevaardig om AfriForum vir hulp te nader om bykomende…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing