AfriForum-tak in Kimberley bevestig samewerkingsooreenkoms met plaaslike polisie
Die AfriForum-tak in Kimberley het gister sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms…
Die AfriForum-tak in Kimberley het gister sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms…
Dordrecht in die Oos-Kaap het vir die afgelope jaar net twee ure per week water in hul krane. Volgehoue druk…
Die AfriForum-takke van Randfontein en Westonaria het op 7 Maart 2017 ’n wenslys aan Larry Steyn, die hoof operasionele bestuurder…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 7 Maart 2017 met fase twee van die skoonmaakprojek by die Lombaardstraat-begraafplaas in dié dorp begin.
AfriForum het die kennisgewing van die Suid-Afrikaanse regering dat die proses om aan die internasionale strafhof te onttrek, voorlopig gestaak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke binne die grense van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit, naamlik Delareyville, Ottosdal en Sannieshof, het op…
Die AfriForum-tak in die Rayton/Heuwelsig-omgewing het vandag ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 6 Maart 2017 ’n noodnommer bekendgestel.
Gedurende Februarie vanjaar het AfriForum klagtes van bedrog teen die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp ingedien.
AfriForum het vandag gesê dat staatsregulering van sosiale media soos voorgestel deur David Mahlobo, minister van staatsveiligheid, daartoe gaan lei…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing