AfriForum stig buurtwag in Lydenburg
AfriForum het aan die begin van Maart vanjaar ’n buurtwag in Lydenburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte…
AfriForum het aan die begin van Maart vanjaar ’n buurtwag in Lydenburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte…
AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 160 buurtwaglede, lede van…
AfriForum se Olifantshoek-tak eis aksie van die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit nadat dié dorp reeds vier dae sonder water moet klaarkom.
AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon…
Die AfriForum-tak in Warmbad het op 9 Maart 2017 sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif…
AfriForum het in samewerking met Orania Veiligheid, op 9 Maart 2017, met die onderskeie polisiestasies asook die landbouprodusente in die…
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 9 Maart 2017 hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Randfontein bevestig.
AfriForum het ’n aanmaning aan die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat die burgerregte-organisasie verneem het dat Bloemwater die watertoevoer na…
Die Rand West Plaaslike Munisipaliteit het reeds ’n dag nadat die AfriForum-tak in Randfontein ’n wenslys op 7 Maart 2017 aan hulle…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Heidelberg-tak het op 8 Maart 2017 ’n wenslys aan Isaac Rampedi, waarnemende munisipale bestuurder van die Lesedi…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing